Landbou Radio program 10 Oct 2022
“Droogte vernietig jou menswees. Sommige mense sit skouer aan die wiel en probeer elke dag aanpak met die hoop dat daar in hierdie dag uitkoms sal wees en ander verloor…
Africa's First INTERACTIVE Digital Agricultural Magazine
“Droogte vernietig jou menswees. Sommige mense sit skouer aan die wiel en probeer elke dag aanpak met die hoop dat daar in hierdie dag uitkoms sal wees en ander verloor…
Die ledetal van die SA Miniatuurperd Vereniging is aan die groei en die vraag na hierdie perderas styg steeds. Wanneer dit by teling kom, dan word daar gebruik gemaak van…
Wat vir een skaapboer werk, werk dalk nie vir n ander nie. Die omgewing verskil, die klimaat verskil en boerdery praktyke word verskillend toegepas. Een ding wat vas staan is…
Daar is altyd n goeie rede waarom daar ou koeie in jou kudde is. Een van die redes is dat die koei hoogs produserend is, en van die beste genetika…
“Om betrokke te wees by die opleiding van jongmense in landbou, is n passie en n voorreg”. So sê Herman Kleynhans van die Kleynhans Velde Santa Gertrudis Stoet naby Kroonstad.…
Presisieboerdery is kernbelangrik in ons hedendaagse gewasproduksie. Moderne tegnologie maak metings, monitering en datavaslegging baie maklik en gerieflik. In ons program van 5 September gesels ons met Roelof Smit, Bemarkingsbestuurder…
Grond is n netwerk van interaktiewe organismes binne die aarde se oppervlaklaag wat plant en dierelewe bo-op die grond ondersteun. Dit is n lewende ekostelsel. In ons program van 29…
Een van die belangrikste voordele van n vleisbeesboerdery is dat gras omgesit word in n produk wat vir die mens nuttig is naamlik proteïene. n Goed beplande en doelgerigte bestuursplan…
Grond fisika is een van die vyf hoof afdelings van Grondkunde en behels die meet en voorspelling van grondfisiese eienskappe en prosesse in natuurlike ekosisteme asook mensgemaakte sisteme soos gewasverbouing.…
Van die belangrikste primêre voedingstowwe vir plante is Kalsium, Magnesium en Swael. Fosfor en Stikstof speel ook n baie belangrike rol. In ons program van 8 Augustus gesels ons hieroor…