Landbou Radio program 15 Nov 2022
Volgens die Braunvieh telersgenootskap is die Braunvieh beesras waarskynlik die oudste suiwer beesras met rekords wat terug dateer tot sover as 800 v.C Nog n interessante brokkie inligting is dat…
Africa's First INTERACTIVE Digital Agricultural Magazine
Volgens die Braunvieh telersgenootskap is die Braunvieh beesras waarskynlik die oudste suiwer beesras met rekords wat terug dateer tot sover as 800 v.C Nog n interessante brokkie inligting is dat…
Navorsing is n integrale deel van landbou. Daar word voortdurend gesoek na oplossings en metodes om landbou in alle sektore te verbeter. Een so oplossing wat gevind is om die…
By Augsburg Landbougimnasium word daar in die toekoms van ons jong andbouers belĂȘ. Hul bied geakkrediteerde landboukursusse aan sodat leerders bemagtig kan word met addisionele kwalifikasies. Aan die einde van…
In vandag se tyd kan n mens nie sonder n besigheidsplan en bestuursplan boer nie. Sonder deeglike beplanning gaan dit wees soos n skoot wat jy in die donker aftrek…
Hoe toets jy die effektiwiteit van jou kudde? In ons program van 1 November antwoord Derick le Roux van Xourel Limousins hierdie vraag. Hy verduidelik hoe vroulike effektiwiteit, aanpasbaarheid en…
Daar is verskillende metodes om monsters van jou kuilvoer te neem. Dit hang af watter vorm van kuilvoerbewaring jy gebruikbunkers, kuilvierbale of bunkers. In ons program van 31 Oktober gesels…
@page { size: 21cm 29.7cm; margin: 2cm } p { margin-bottom: 0.25cm; direction: ltr; line-height: 115%; text-align: left; orphans: 2; widows: 2; background: transparent } a:link { color: #000080; so-language:…
Kuilvoermonsterneming is een van die belangrik easpekte wat oorweeg moet word in n suksesvolle kuilvoer produksie. n Kontrolelyssal die monsterneming proses heelwat vergemaklik. In ons program van 24 Oktober gesels…
Die hele sisteem van die herkouer is gegrond op die rumen en hoe beter ons die rumen kan laat ontwikkel as die diere jonk is hoe beter hul prestasie in…
Prestasietoetsing is die grondslag van n suksesvolle veeboerdery. Dit is nie iets wat jy eenkeer in nooit doen nie, dis n deurlopende proses. Dit is ook hoe jy die ekonomiesewaarde…