Landbou Radio program 8 Sept 2022
Daar is n dreigende donkerwolk wat oor ons wildbedryf hang want daar is n nuwe witskrif op die bewaring en volhoubare gebruik van SA se biologiese diversiteit en dit lyk…
Daar is n dreigende donkerwolk wat oor ons wildbedryf hang want daar is n nuwe witskrif op die bewaring en volhoubare gebruik van SA se biologiese diversiteit en dit lyk…
“Om betrokke te wees by die opleiding van jongmense in landbou, is n passie en n voorreg”. So sê Herman Kleynhans van die Kleynhans Velde Santa Gertrudis Stoet naby Kroonstad.…
Presisieboerdery is kernbelangrik in ons hedendaagse gewasproduksie. Moderne tegnologie maak metings, monitering en datavaslegging baie maklik en gerieflik. In ons program van 5 September gesels ons met Roelof Smit, Bemarkingsbestuurder…
Baie van die lesse wat jongboere by hul pa, ma, oupas en oumas geleer het staan nie geskryf tussen die blaaie in boeke nie. Dis waardevolle inligting wat van een…
Grond is n netwerk van interaktiewe organismes binne die aarde se oppervlaklaag wat plant en dierelewe bo-op die grond ondersteun. Dit is n lewende ekostelsel. In ons program van 29…
Een van die belangrikste voordele van n vleisbeesboerdery is dat gras omgesit word in n produk wat vir die mens nuttig is naamlik proteïene. n Goed beplande en doelgerigte bestuursplan…
Grond fisika is een van die vyf hoof afdelings van Grondkunde en behels die meet en voorspelling van grondfisiese eienskappe en prosesse in natuurlike ekosisteme asook mensgemaakte sisteme soos gewasverbouing.…
Van die belangrikste primêre voedingstowwe vir plante is Kalsium, Magnesium en Swael. Fosfor en Stikstof speel ook n baie belangrike rol. In ons program van 8 Augustus gesels ons hieroor…
Die wildbedryf is besig om sy kop op te lig, teling van uitstekende genetika gaan nog steeds voort, hul is ‘natuurbewaarders’ in die ware sin van die woord want daar…
Daar word mos gesê dat jy moet boer met die skaap of beesras waarvoor jy lief is en wat aangepas is vir jou boerdery omgewing. Maar as jy sê dat…