Landbou Radio program 17 Nov 2022
Volgens die Diereverbeteringswet 1998 (wet 62 van 1998) is daar n paar vereistes wat bepaal waaraan daar voldoen moet word om as geregistreerde diere erken te word. Die wet bepaal…
Volgens die Diereverbeteringswet 1998 (wet 62 van 1998) is daar n paar vereistes wat bepaal waaraan daar voldoen moet word om as geregistreerde diere erken te word. Die wet bepaal…
Volgens die Braunvieh telersgenootskap is die Braunvieh beesras waarskynlik die oudste suiwer beesras met rekords wat terug dateer tot sover as 800 v.C Nog n interessante brokkie inligting is dat…
Navorsing is n integrale deel van landbou. Daar word voortdurend gesoek na oplossings en metodes om landbou in alle sektore te verbeter. Een so oplossing wat gevind is om die…
By Augsburg Landbougimnasium word daar in die toekoms van ons jong andbouers belĂȘ. Hul bied geakkrediteerde landboukursusse aan sodat leerders bemagtig kan word met addisionele kwalifikasies. Aan die einde van…
Hoe toets jy die effektiwiteit van jou kudde? In ons program van 1 November antwoord Derick le Roux van Xourel Limousins hierdie vraag. Hy verduidelik hoe vroulike effektiwiteit, aanpasbaarheid en…
Daar is verskillende metodes om monsters van jou kuilvoer te neem. Dit hang af watter vorm van kuilvoerbewaring jy gebruikbunkers, kuilvierbale of bunkers. In ons program van 31 Oktober gesels…
Die beste raad wat die Noord-Wes Jongboer van die jaar 2022 van sy pa gekry het is, dat n mens nie oor alles beheer het nie, maar dat jy dit…
Kuilvoermonsterneming is een van die belangrik easpekte wat oorweeg moet word in n suksesvolle kuilvoer produksie. n Kontrolelyssal die monsterneming proses heelwat vergemaklik. In ons program van 24 Oktober gesels…