Nedbank en PALS vier hulle 1ste landboutransformasietransaksie
Nedbank Kommersiële Banksakeen Partners in AgriLand Solutions (PALS) het onlangs hul 1ste landboutransformasietransaksie tydens ‘n inspirerende titelakte-oorhandigingsgeleentheid op ‘n plaas naby Piketberg gevier. Met behulp van hierdie finansiering kon ‘n…



