Landbou het betekenisvolle samewerkig nodig om te floreer
Daneel Rossouw, Hoof van Landbouverkope by Nedbank Kommersiële Banksake Landbou is ‘n komplekse besigheid wat deur verskeie uitdagings geraak word. Baie van diéuitdagings is buite produsente se beheer, en ditis…





